Azoomee, Speletjies/Video

Inprogram-aankope
2,2
742 resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Bekroonde BAFTA-genomineerde toepassing met al die lekker dinge waarvan kinders hou. Aksiebelaaide speletjies, legkaarte, inspirerende video’s en gunsteling-TV-reekse. Alles deur ’n regte mens uitgesoek en ouderdomsgeskik, sodat kinders veilig kan wees.

ALLE FANTASTIESE DINGE OP EEN VEILIGE PLEK:
Nuwe speletjies en video’s word elke week bygevoeg
Ten volle verpersoonlikte profiele vir elke kind
Veilige blitsboodskappe met ouerbeheer
Alle inhoud word deur kundiges gekies
Ons wen toekennings!

VERTROU DEUR OUERS WÊRELDWYD:
• COPPA-gesertifiseer deur die kidSAFE Seal Program
• MadeForMums-gouetrofeewenner
• PIN-beskermde ouerbeheer
• Geen advertensies, geen onverwagte rekeninge nie
• Gebruik tot 5 toestelle gelykertyd

AZOOMEE PREMIUM INTEKENING:

• Gratis proeflopie waarin jy alle premiumfunksies vir 7 dae lank kan geniet!
• Onbeperkte toegang tot alles terwyl jou intekening geldig is.
• Betaling sal met bevestiging van aankoop teen jou Google Play-rekening gehef word.
• Intekening hernu outomaties elke maand, tensy jy die outohernuwing ten minste 24 uur voor die einde van die huidige intekening afskakel.
• Die bedrag vir die hernuwing sal binne 24 uur voor die einde van die huidige tydperk teen jou rekening gehef word.
• Jy kan jou intekening bestuur en outohernuwing aan- of afskakel nadat jy gekoop het, via Google Play Store.
• By gratis proeflopies (indien beskikbaar) sal enige ongebruikte gedeelte daarvan verdwyn wanneer jy ’n intekening koop.

PRIVAATHEID EN VEILIGHEID:
Vir Azoomee is privaatheid en veiligheid belangrik. Ons deel nie of verkoop nie jou kind se persoonlike inligting aan derde partye nie, en ons wys geen advertensies nie.
Privaatheidsbeleid: https://assets.azoomee.com/policies/privacy-policy/index.html
Gebruikbepalings: http://assets.azoomee.com/policies/terms-and-conditions/index.html

Kontak ons gerus by: [email protected]
*Beskikbaarheid van inhoud kan verskil.
Opgedateer op
02 Jul. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Wat's nuut

Ons werk hard daaraan om Azoomee beter te maak en fantastiese funksies te gee. En ons probeer veel minder probleempies hê! Dink jy ons kry dit reg? Laat weet ons gerus, by [email protected]