Katrien Bresselaar is voor die reg vrygespreek van die moord op haar man, maar ni├й onskuldig bevind nie. Drie jaar later beland sy, nou bekend as Kayla Cilliers, op Bohemia, тАЩn kunstenaarskolonie waar Rose-Anne Lockwood тАЩn prutpot geskep het wat een of ander tyd moet oorkook.Onder die kreatiewe oppervlak sied dit тАФ Judy wat stemme van die Anderkant hoor; Lente opgevreet deur jaloesie; Seth en sy Gesie, wat gesigte sien; Alwyn, sy muse kwyt; Hendrik en Leen, Justin en snobistiese Bonnie ... en Mitch Lockwood, wat alles bymekaar moet hou.Dis hier waar Kayla vir die tweede keer in haar lewe op тАЩn lyk afkom en haar vingerafdruk is op die moordwapen ...
рдХрд╛рд▓реНрдкрдирд┐рдХ рдХрд╣рд╛рдирд┐рдпрд╛рдВ рдФрд░ рд╕рд╛рд╣рд┐рддреНрдп