Net ’n lewe

· Penguin Random House South Africa
Ebook
129
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

“Dit was ’n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar lang, skraal vingers, wat vir my haar beste bate was, is nie afgesny nie en haar gesig is nie vermink nie. Net drie skoon skote deur haar hart. ” Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, sinies én snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woesterny hulle eie lewenstryd stry. Sy besweer haar eie nietigheid en die geweld om haar met ’n eksentrieke en flambojante verhaal waarin sy die waarde van ’n lewe oorweeg.

About the author

"Ek het nog altyd skuldig gevoel wanneer ek skryf omdat dit vir my so lekker is," sê Fransi Phillips oor haar twaalf publikasies tussen 1983 en 2007. "Net ’n lewe het ek geskryf terwyl ek die Tsjeggiese ambassadeur in sy oë kyk." Phillips het tot einde verlede jaar by die Tsjeggiese ambassade in Pretoria gewerk. Hier het sy, onder meer, “die ambassadeur se toesprake en briewe van simpatie aan die ambassades van afgestorwe staatshoofde” geskryf terwyl sy “almal se fone geantwoord het” Sy is op Lichtenburg gebore, het daar skoolgegaan en het nagraads in kunsgeskiedenis en die filosofie studeer. Sy is ’n kunsresensent vir verskeie publikasies.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.