Hawe vir haar hart

· Penguin Random House South Africa
5,0
1 recenzija
E-knjiga
192
Stranica
Ispunjava uslove
Ocene i recenzije nisu verifikovane  Saznajte više

O ovoj e-knjizi

Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op ’n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet.
Daar ontmoet sy ’n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná ’n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat ’n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie ...
Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?

Ocene i recenzije

5,0
1 recenzija

O autoru

Tosca de Villiers en haar kat – die een wat die stories spin wat sy neerskryf – bly afwisselend in Pretoria en Bloemfontein.
Tosca het in die Vrystaat grootgeword en daar studeer. Sy werk dikwels as ekonoom, maar om van die wrede werklikheid en strakheid van syfers te ontsnap, lees en skryf sy liefdesverhale. Wanneer sy in haar besige skedule as katkneg soms vryetyd het, eksperimenteer sy graag in die kombuis. Die kat is nie altyd beïndruk met haar pogings nie en bestel dan iets anders.

Ocenite ovu e-knjigu

Javite nam svoje mišljenje.

Informacije o čitanju

Pametni telefoni i tableti
Instalirajte aplikaciju Google Play knjige za Android i iPad/iPhone. Automatski se sinhronizuje sa nalogom i omogućava vam da čitate onlajn i oflajn gde god da se nalazite.
Laptopovi i računari
Možete da slušate audio-knjige kupljene na Google Play-u pomoću veb-pregledača na računaru.
E-čitači i drugi uređaji
Da biste čitali na uređajima koje koriste e-mastilo, kao što su Kobo e-čitači, treba da preuzmete fajl i prenesete ga na uređaj. Pratite detaljna uputstva iz centra za pomoć da biste preneli fajlove u podržane e-čitače.