Projek Apex

· Babelcube Inc.
Ebook
133
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Wat as die mens se eerste kennis die resultate van sy eie verwoesting beteken? Van die beste verkoper van die Whisper Trilogy kom die nuwe boek. Richard Draven is 'n wetenskaplike wat geintreseerd is in die helende einskappe van spesies en die oordrag aan die mensdom. toe hy 'n nuwe aapspesie ontdek met regenerasie vermoeë, het hy geen idee wat se kettingreaksie sy verslag tot gevolg sou hê nie. ses jaar later, is Draven se navorsing in die praktyk gebruik.Die regering het 'n virus gemaak wat op die mens gebruik is. Sy funksie- om die weermag sterker, vinniger en beter te maak om die konflik globaal te verbeter. iets was egter nie pluis nie. verskeie verslae en getoon dat die virus 'n snaakse uitwerking op die mense het wat daaraan bloodgestel is, en het die mense in beheer baie senuweeagtig gemaak. Soos die Apex groep kontak verbreek en nie meer bevele gehoorsaam nie, en die regering onraad vermoed. Joshua Cook was die alpha, die eerste wat aan die virus bloodgestel is en suksesvol gebind het. Joshua was moeg vir die mensdom, moeg vir hulle vernietigende natuur. Hy het 'n plan, een om die bord skoon te maak en die minder gegoede inwoners van die aarde te vee, en dan te vervang met sy eie volk. Soos die diepte van Joshua aan die regering duidelik raak is hulle genoodsaak om hulle tot Richard Draven te wend om 'n mannier te kry om Joshua se groeiende weermag te stuit voor hy die mensdom van die aarde kan uitwis. In die tradisie van skrywers soos Micheal Crichon, Joe Hart en James Patterson, is Projek Apex 'n spanningsvolle, globale riller, wat plaas vind oor verskeie lande met gevlegte tydlynne, van die regeringstaat Washington, tot die gopse van Mumbai en die brandende hitte van die Irakkiese woestyn, Projek Apex bied kleurvolle kerakters, met hulle eie motivering en hoofreded wat 'n storie vertel van menslike konflik wat tydens 'n globale gebeurtenis terugval na die primitiewe wat onderdruk was deur gemeenskap sos die wêreld om hulle verkrummel

About the author

Micheal Bray is 'n riller/ greiwel skrywer met meer as tien boeke. Op 'n vroeê ouderdom is hy beinvloed deur griewelskrywers soos Stephen King, Richard Laymond&Brian Lumley, asook tv programme soos Tales from the Crypt&Twiligt Zone, hy het aan sy eie fiksie begin werk en dit het baie jare geneem om sy eie styl te ontdek. Sy eerste book was 'n bundel van oorvleeulende kort stories getiteld Dark Corners(September 2012) wat dadelik deur Dark Hall Press opgeraap is, en baie goeie terugvoer gekry het. Dit is kort daarna in Desember opgevolg deur 'n novella getiteld MEAT, wat net soos die vorige boeke, goeie resensie gekry het. Dit het gely tot die vrystelling van sy eerste vollengte boek Whispers in die vroee 2013 wat 'n skerp styging in verkope en populariteit gehad het. Die boek wa sraakgesien deur riller aanhangers, oor die boek 'n mengelmoes van vreesaanjaende elemente was, en was opgetel nadat dit reeds self gepubliseer is deur Horrific Tales Publikasie. Die boek was herskryf en vrygestel in Julie 2013, en het dadelik die top verkoper van Amazon in beide Engeland en Amerika geklim, verby die verkope van Stephen King en James Herbert geklim. Die boek is genommineer vir 'n Bram Stoker toekenning en het dit op die finale kandidaatslys gemaak vir beste verkope. Twee opvolge van die boek is gemaak, getitel VOICES( Mei 2014) en ECHEOS (Augustus 2015) wat die vorrige top verkopers lys gemaak het.Tussen die vrystelling van die Whisper boeke het Micheal Bray se sander boek kontrakte geteken met Several Press. Drie boeke is reeds vrygestel en soos nWhispers verkoop dit baie goed regoor die wêreld- FROM THE DEEP (November 2014), RETURN TO THE DEEP (Januarie 2015) & SPAWN OF THE DEEP (Julie 2015).Die skrywer het ook 'n kortverhaal bundel vrygestel, en net soos die vollengte boek baie gewild was. FUNHOUSE (Oktober) en FORGOTTEN FEARS (Junie 2015) het verkoop en goeie terugvoer gekry.Micheal het ook saamgestelde werk uitgegee saam met Matt Shaw. (ART_Maart 2014 MONSTER -Maart

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.