Oupa is hemel toe

· Babelcube Inc.
5.0
1 opinión
Libro electrónico
152
Páginas
Apto
Las calificaciones y opiniones no están verificadas. Más información

Acerca de este libro electrónico

Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees
Hierdie boek is geskryf van uit ‘n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van ‘n geliefde te verwerk.
Die boek was spesifiek geskryf om ‘n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het ‘n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in ‘n boek kan moeilik wees vir verskeie redes:
Die konteks is vir jong kinders wat op ‘n konkrete wyse dink
Die onderwerp is kompleks
Dit is belangrik om nie ‘n vrees te ontwikkel nie
Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word
Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van ‘n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan ‘n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie.
Paar voorbeelde volg:
Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het.
Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, ‘n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk.
Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is
Hier is ‘n paar voorstelle om die e-boek te gebruik:
Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit ‘n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan ‘n kind lees.
Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik
As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan ‘n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou.
Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons di

Calificaciones y opiniones

5.0
1 opinión

Acerca del autor

Gebore in die welige en pragtige toestand van Washington, het die skrywer Amber Richards altyd omring deur inspirasie. Sy is skryf en skep vir so lank as wat sy kan onthou en vandag noem nog steeds die Pacific Northwest huis. Boeke Amber se span 'n menigte van onderwerpe, maar almal het een ding in gemeen. Hier liefde vir die natuur, kinders en familie is die basis van elk, en haar passie is duidelik op elke bladsy. Mees onlangs het sy bygevoeg waterverf kunstenaar twee hier katalogus van talente, en moet slegs twee blik hier venster vir daaglikse motivering. Wanneer Amber nie asemhaal lewe in 'n nuwe boek of skildery, is sy omring deur 'n liefdevolle gesin. Sy is die trotse ma van twee kinders en geniet elke oomblik sy spandeerders met hier vyf kleinkinders.

Califica este libro electrónico

Cuéntanos lo que piensas.

Información de lectura

Smartphones y tablets
Instala la app de Google Play Libros para Android y iPad/iPhone. Como se sincroniza de manera automática con tu cuenta, te permite leer en línea o sin conexión en cualquier lugar.
Laptops y computadoras
Para escuchar audiolibros adquiridos en Google Play, usa el navegador web de tu computadora.
Lectores electrónicos y otros dispositivos
Para leer en dispositivos de tinta electrónica, como los lectores de libros electrónicos Kobo, deberás descargar un archivo y transferirlo a tu dispositivo. Sigue las instrucciones detalladas que aparecen en el Centro de ayuda para transferir los archivos a lectores de libros electrónicos compatibles.