Geheime op Philadelphia

· Penguin Random House South Africa
Ebook
224
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Geheime op Philadelphia is die debuut roman van die bekende sanger en radio persoonlikheid, Riaan Grobler. Hierdie liefdesverhaal gee ’n blik op hoe moeilike omstandighede met liefde, aanpassing en vergifnis oorbrug kan word. Dit is ’n hartroerende verhaal oor die moontlikhede wat ’n nuwe begin kan bring.

About the author

Riaan Grobler is ’n bekende omproeper by PretoriaFM, sanger, akteur en TV-aanbieder. Hy is gebore en getoë in Pietersburg, en die wenner van verskeie medaljes gedurende ’n internasionale sangkompetisie in sy matriekjaar. Die eerste van sy sewe albums het in 2006 die lig gesien ná sy deelname aan Supersterre. In 2006 tree hy op as akteur in die musikale verhoogproduksie, The Wedding. Riaan vervaardig ook televisie-programme en het Die Groot Ontbyt en Hollywood, hier kom ek TV-programme aangebied. Riaan woon deesdae in Pretoria. Geheime op Philadelphia is Riaan se debuut roman.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.