Outopsietafel: Stories van 'n Forensiese Patoloog in Afrika

· Jonathan Ball Publishers
Ebook
224
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

As 'n eietydse mediese speurder het die forensiese patoloog Ryan Blumenthal al derduisende outopsies uitgevoer wat tot die arrestasie van 'n groot aantal misdadigers gelei het. Dit is sy groot doel en strewe om oortreders aan die pen te help ry. In Outopsietafel beskryf hy van die moeilike lesse wat hy as 'n jong patoloog moes leer en hy vertel van die ongewone en dikwels grusame sterfgevalle wat hy al teëgekom het. Hy het gedurende sy loopbaan byvoorbeeld al etlike hoëprofielsterftes hanteer, sterftes weens natuurrampe en ook mense wat deur weerlig of wilde diere gedood is. Blumenthal bied 'n fassinerende blik op alles wat agter die skerms gebeur by die lykshuis en beskryf selfs 'n tipiese lykskouing en die instrumente wat hy tydens 'n ondersoek gebruik. Hy deel ook 'n paar geheime, soos hoe om vas te stel of 'n moord plaasgevind het en of iemand selfdood gepleeg het. Al kan die dooies nie praat nie, het hulle nogtans baie om te sê – en Blumenthal is daar om te luister.

About the author

RYAN BLUMENTHAL is 'n forensiese patoloog by een van Suid-Afrika se vernaamste universiteite en ’n gewilde skrywer. Sy eerste boek Autopsy was ’n topverkoper. Outopsietafel is die Afrikaanse vertaling daarvan. Ryan het heelwat publikasies die lig laat sien wat handel oor onder meer weerligsterftes, selfdood en ander aspekte van trauma-patologie. Sy hoofdoel in die lewe is om te help om forensiese patologiedienste sowel nasionaal as internasiona

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.